Agripen January 2018

Agripen January 2018

VIA en Landbouweekblad snoer kragte saam met nuwe TV-program

Kom reis saam met Landbouweekblad na van die land se beste boere in VIA (DStv-kanaal 147)se nuwe tydskrifprogram, Landbouweekliks. Landbouweekliks word elke Dinsdag om 19:30uitgesaai met heruitsendings op Sondae om 17:30. Die reeks bestaan uit 26 episodes van ‘nhalfuur elk.

Die program is ook op DStv Now beskikbaar.Die radio-en-TV-persoonlikheid Ivor Price het vir die reeks na plase oor die hele Suid-Afrikagereis. Hy het besonderse boere met hope geesdrif vir die landboubedryf ontmoet, asook diespan mense wat saamwerk om die boerdery vorentoe te neem.

Soos die Laeveldse boer MilaanThalwitzer in die eerste episode sê: “Jy kan nie ‘n besigheid bestuur en bedryf as jy nie goeiewerkers het nie. Daarom gaan ons uit ons pad om vir ons werkers so veel voordele as moontlik te bied.”

Click here to download full newsletter.

 

Archives

Categories