Agripen April 2018

Agripen April 2018

Ervare landboujoernaliste leer by die jeug.

Die belangrikste boodskap wat gedeel is, is dat landboujoernaliste verantwoordelik op sosiale media moet rondbeweeg en deurgaans die effek van hulle plasings op die beeld van landbou ingedagte hou. Die groep het lekker gesels oor wat presies die rol van ‘n joernalis op publieke sosiale media platforms is en hoe dié platforms die rol van die media verander.

Kliek hier om te lees.

Archives

Categories