|
|
| NEWS RELEASE
Winners of BKB Photo Competition 2007
20 November 2007
View photographs
Andries Gouws, member of Agricultural Writers North, is this year's BKB Agricultural Photographer of the Year. He received his trophy at Agricultural Writers SA's annual prize giving in Boksburg, where the National Farmer, Emerging Farmer and Agriculturist of the Year was announced as well.
A landscape photo by Theuns Botha, member of Agricultural Writers Eastern Cape, of sheep on pasture was awarded as Photo of the Year.
The other prize winners were Hugo Lochner and Jean du Preez of the Western Cape branch, Johan Norval and Chris Jooste of the Central branch and Charl van Rooyen of Agricultural Writers North.
|
|
 |
| NUUSVERKLARING
Wenners van BKB-fotokompetisie 2007
20 November 2007
Kyk na fotos
Andries Gouws, lid van Landbouskrywers Noord, is vanjaar se BKB Landboufotograaf van die Jaar. Hy het die toekenning tydens vanjaar se toekenningsgeleentheid in Boksburg ontvang waar die Nasionale Boer, Opkomende Boer en Landboukundige van die Jaar ook bekroon is.
Theuns Botha, lid van Landbouskrywers Oos-Kaap, se landskapfoto van skape op aangeplante weiding is as die Foto van die Jaar aangewys.
Die ander pryswenners is Hugo Lochner en Jean du Preez van die Wes-Kaap, Johan Norval en Chris Jooste van Sentrale Streek en Charl van Rooyen van Noord.
|
|
|