NEWS RELEASE

News release by Agricultural Writers SA on the awards for the Farmer, Agriculturalist and Developing Farmer of the Year 2007
6 November 2007

Sponsored by: Old Mutual, Nedbank and Mutual & Federal Agri.

Lemons without pips, excellent show animals, thousands of hectares of grain crops and potatoes, as well as two former Springboks! This is what you will find on the menu on Friday night at the Agricultural Writers SA's National Farmer and Agriculturist of the Year Awards function.

The nine farmers and nine agriculturists from across the country will know on Friday, 9 November 2007, who will walk away with the title of National Farmer of the Year and National Agriculturist of the Year. This year, there will once again be an award for the Developing Farmer of the Year as well. The function will be held at the Birchwood Conference Centre in Boksburg.

The nominees are:

Farmer of the Year
Karel Landman - KwaZulu-Natal
Paul van der Walt - North West/Noord-Wes
Malleson family - Gauteng
Dr John Williams - Limpopo
Rossouw-groep(group) - Mpumalanga
Philip Barnard - Free State/Vrystaat
Willem de Waal - Western Cape/Wes-Kaap
Trevor Elliot - Eastern Cape/Oos-Kaap
Van der Spuy Botes - Northern Cape/Noord-Kaap

Agriculturist of the Year
Dr Tobias Doyer - Gauteng
Trix Trikam - KwaZulu-Natal
Dr Driekie Fourie - North West/Noordwes
Dr Org van Rensburg - Mpumalanga
Dr Francois Malan - Limpopo
Dr Francois Koekemoer - Free State/Vrystaat
Abraham Bekker - Northern Cape/Noord-Kaap
Dr Mark Hardy - Western Cape/Wes-Kaap
Prof Jan Raats - Eastern Cape/Oos-Kaap

Developing Farmer of the Year
From the Eastern Cape, Temba Hinana.

Enquiries can be directed to the Chairman of Agricultural Writers SA
Nico van Burick
Email nvburick@landbou.com
Mobile 083 380 3442

NUUSVERKLARING

Nuusverklaring deur Landbouskrywers SA oor die toekennings vir die Boer, Landboukundige en Ontwikkelende Boer van die Jaar 2007
6 November 2007

Sponsored by: Old Mutual, Nedbank and Mutual & Federal Agri.

Suurlemoene sonder pitte, spog skoudiere, duisende hektare graangewasse en aartappels en twee oud-Springbokke! Dit is vanjaar op die spyskaart tydens die spoggeleentheid Vrydagaand waar die Landbouskrywers SA vanjaar se Nasionale Boer-en Landboukundige van die jaar gaan aanwys.

Nege boere en nege landboukenners uit die nege provinsies van die land ding Vrydag, 9 November 2007 mee om die gesogte titel van Landbouskrywers SA Boer van die Jaar-toekenning en die Landbouskrywers SA Landboukundge van die Jaar-toekenning. Vanjaar word daar ook weer 'n toekenning gemaak aan die Ontwikkelende Boer van die Jaar. Dié onthaal vind by die Birchwood-konferensiesentrum in Boksburg plaas.

Die nominasies vir die toekenning lyk soos volg:

Boer van die Jaar
Karel Landman - KwaZulu-Natal
Paul van der Walt - North West/Noord-Wes
Malleson family - Gauteng
Dr John Williams - Limpopo
Rossouw-groep(group) - Mpumalanga
Philip Barnard - Free State/Vrystaat
Willem de Waal - Western Cape/Wes-Kaap
Trevor Elliot - Eastern Cape/Oos-Kaap
Van der Spuy Botes - Northern Cape/Noord-Kaap

Landboukundige van die Jaar
Dr Tobias Doyer - Gauteng
Trix Trikam - KwaZulu-Natal
Dr Driekie Fourie - North West/Noordwes
Dr Org van Rensburg - Mpumalanga
Dr Francois Malan - Limpopo
Dr Francois Koekemoer - Free State/Vrystaat
Abraham Bekker - Northern Cape/Noord-Kaap
Dr Mark Hardy - Western Cape/Wes-Kaap
Prof Jan Raats - Eastern Cape/Oos-Kaap

Ontwikkelende Boer van die Jaar
From the Eastern Cape, Temba Hinana.

Navrae kan aan die Voorsitter van die Landbouskrywers SA gerig word
Nico van Burick
Epos nvburick@landbou.com
Sel 083 380 3442