Deadline changed for young leaders award entries
The deadline for the IFAJ-Alltech Young Leaders in Agricultural Journalism award is being moved to 1 March 2012.

IFAJ newsletter
January 2011 - In this issue you will find timely news from the IFAJ, as well as recent news and updates.

Bestes in die Suid-Afrikaanse landbou deur Landbouskrywers SA aangewys
'n Boer van Wakkerstroom, Mpumalanga, het met die louere as Boer van die Jaar weggestap, 'n groep boere van Napier is as die beste nuwe toetreder tot die kommersiële landbou bekroon en 'n professor van die Noordwes-universiteit is die Landboukundige van die Jaar.



Photo of the month

December/January - Johan Norval van Lanbouweekblad is vanjaar se Landbouskrywers SA-BKB Fotograaf van die Jaar.



South Africa is a member of the International Federation of Agricultural Journalists - IFAJ

Suid-Afrika is 'n lid van die International Federation of Agricultural Journalists - IFAJ